Skip to main content
Thumbnail for Huisgenoot Skooltake [electronic resource]

Huisgenoot Skooltake [electronic resource]

eMagazine
Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou lewe. Dit bevat alles wat ’n nuuskierige snuiter nodig het en sluit fassinerende onderwerpe in soos die antieke en nuwe wonders van die wêreld, die menslike liggaam, die geskiedenis van geld en die skryfkuns, virusse en bakterieë en allerhande diersoorte.
Imprint:
[Place of publication not identified] : Media 24 Ltd, [date of publication not identified]
Collation:
1 online resource (1 text file)
Series:
Huisgenoot Skooltake
System details:
Mode of access: Internet
Language:
English
Subject:
BRN:
3154105
View my active saved list
0 items in my active saved list